DIE gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in rou gedompel na nog ’n jongeling van die kusdorpie dood is. Jaiden ...
’N KRAGTIGE aardbewing wat 7,7 op die Richterskaal gemeet het en ’n naskok van 6,4 geklok het, het Mianmar en die naburige ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal het Vrydag drie verdagtes doodgeskiet wat na bewering ’n huisroof in Reservoir Hills in Durban ...
’N STIEFPA (40) is in die Bloemfonteinse-streekhof gevonnis vir kinderpornografie en seksuele aanranding. Die voorvalle het ...
’N MAN is na bewering Vrydagaand in ’n restaurant eers aangerand, en kort daarna met ’n skerp voorwerp doodgesteek.
DIE opwindende vrouebokser van Retreat, Saa­rah Karriem, maak op 31 Mei haar professionele debuut by Golden Gloves se ...
DIE sperdatum om die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) se goue kaarte te vervang, is weer verleng.
’N PAKISTANI sakeman wat in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap ontvoer is, is deur die polisie in die Evaton township noord van Sebokeng in Gauteng teruggevind. Lt.kol. Amanda van Wyk, ’n ...