Twee gewapende verdagtes is dood en nog verdagtes is gewond in ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie in Lenasia, suid van Johannesburg. Die polisie sê die verdagtes word verbind met verskeie ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, ontken dat die DA enige voorstelle ingedien of voorgelê het met betrekking tot die begroting. Godongwana het Woensdag die 2025 Begrotingsrede gelewer ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana sê BTW-verhogings is dalk nie die ideale maatreël nie, maar dit is ‘n poging om dienslewering in belangrike sektore soos gesondheid en onderwys te verbeter ...
Die veroordeelde moordenaar, Enoch Ndou, is in die Rondgaande Hof buite Louis Trichard in Limpopo, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy is verlede maand skuldig bevind aan die moord op sewe ...
‘n Staatsgetuie in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak, het in die Rondgaande hof in Saldanha in die Wes-Kaap beskryf hoe Joshlin se ma, Kelly Smith, haar na bewering verkoop het. Lourentia Lombard was ...
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van moord ondersoek word, nadat ‘n man vanoggend voor die Cillié-hoërskool in Gqeberha doodgeskiet is. Volgens die polisie was die 47-jarige man ‘n ...
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die DA se teenkanting teen die begroting, hou nie verband met die voorgestelde BTW-verhoging nie. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana ...
Die Staatsdiensvereniging het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se aankondiging van bykomende befondsing van 23 miljard rand om die verhoging in staatsdienssalarisse oor die volgende drie ...
Die president van die Europese-kommissie, Ursula von der Leyen sê sterk vennootskappe is belangriker as ooit van te vore te midde van veranderings in die geopolitieke landskap. Von der Leyen en die ...
Politieke partye het grootliks die voorgestelde BTW-verhoging van een persentasiepunt oor die volgende twee jaar, gekritiseer. Die BTW-verhoging is gister in die Minister van Finansies, Enoch ...
Die organisasie teen belastingmisbruik, of Outa, sê die Tesourie het die maklike opsie van ‘n BTW-verhoging gekies eerder as om dapper stappe te doen om vermorsing te verminder en ondoeltreffendheid ...
Die DA-leier, John Steenhuisen sê hulle is beskikbaar vir verdere samesprekings met die ANC oor die begroting vir die 2025/26 boekjaar. Die begroting is gistermiddag deur die Minister van Finansies, ...