DIE stil en gewoonlik vreedsame gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in skok na die wrede moord op een van hul inwoners. Ricardo Tobias (30) se verminkte lyk is Maandag enkele meters van ...
DIE polisie en beamptes van die Stad Kaapstad moes vroeër vandag noodgedwonge in Ottery ontplooi word om orde en kalmte in die gemeenskap te bring na verskeie skietvoorvalle in die woonbuurt.
Die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Dr Ivan Meyer, het die besluit van die nasionale ...
SPEURDERS verbonde aan die Belhar-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord nadat ’n vrou Dinsdagaand in dié area doodgeskiet ...
TWEE vroue is Dinsdag in Manenberg gearresteer vir die besit van dobbelmasjiene.
So onthou Joshlin Smith se juffrou, Tahirih Edna Maart, haar die gesprek met Kelly Smith, dae ná die groenoog meisie se verdwyning. Boeta is Kelly se boyfriend, Jacquin Appollis. Hy en Kelly en hul ...
KELLY Smith, die ma wat daarvan verdink word dat sy haar kind verkoop het, was glo nie die dag van haar dogter se verdwyning by haar werksplek nie. So het die hof gehoor toe Kelly Zeegers ...
“JULLE sal haar nie kry nie, want ek gaan haar ver weg laat vat.” Só het Nico Steven Coetzee, ’n inwoner van Diazville in Saldanha, Woensdagmiddag in die Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanha sit, in ...
LOURENTIA “Renz” Lombaard (33), se getuienis in die Joshlin Smith-verhoor, het Donderdagmiddag in die Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanha sit, begin en sal Vrydagoggend voortgesit word. Lombaard was ...
HY KEN Kelly Smith sedert 2016 en het haar destyds by ’n familielid van haar se begrafnis of troosdiens ontmoet. So het Nico Steven Coetzee, ’n inwoner van die Diazville-woonbuurt in Saldanha, gister ...
So het Lourentia “Renz” Lombaard (33) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanha sit, Maandagoggend getuig. Lombaard het Donderdag die stand ingeneem en is vandag terug vir dag drie. Sy het ...
HY GAAN lank tronk kos moet chow en meer as genoeg tyd het om oor sy sondes te besin. ’n Verkragter van Colesberg in die Noord-Kaap het Dinsdag die volle mag van die gereg gevoel toe hy ’n swaar ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results