President Cyril Ramaphosa sê hy verwag ‘n volledige verslag van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, wat Vrydag opdrag gegee is om die land te verlaat. Rasool het tot 21 Maart ...
n Verdagte verskyn vandag in die landdroshof in Vanderbijlpark in Gauteng vir die besit en vervaardiging van dwelms. Die 46-jarige man is Vrydag in hegtenis geneem nadat die polisie toegeslaan het op ...
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van moord ondersoek word, nadat ‘n man vanoggend voor die Cillié-hoërskool in Gqeberha doodgeskiet is. Volgens die polisie was die 47-jarige man ‘n ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, ontken dat die DA enige voorstelle ingedien of voorgelê het met betrekking tot die begroting. Godongwana het Woensdag die 2025 Begrotingsrede gelewer ...
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana sê BTW-verhogings is dalk nie die ideale maatreël nie, maar dit is ‘n poging om dienslewering in belangrike sektore soos gesondheid en onderwys te verbeter ...
Die veroordeelde moordenaar, Enoch Ndou, is in die Rondgaande Hof buite Louis Trichard in Limpopo, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy is verlede maand skuldig bevind aan die moord op sewe ...
‘n Staatsgetuie in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak, het in die Rondgaande hof in Saldanha in die Wes-Kaap beskryf hoe Joshlin se ma, Kelly Smith, haar na bewering verkoop het. Lourentia Lombard was ...
Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni sê die DA se teenkanting teen die begroting, hou nie verband met die voorgestelde BTW-verhoging nie. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana ...
Twee gewapende verdagtes is dood en nog verdagtes is gewond in ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie in Lenasia, suid van Johannesburg. Die polisie sê die verdagtes word verbind met verskeie ...
Die Staatsdiensvereniging het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se aankondiging van bykomende befondsing van 23 miljard rand om die verhoging in staatsdienssalarisse oor die volgende drie ...
Die Suid-Afrikaanse regering het Israel se besluit om lugaanvalle op Gaza te hervat veroordeel. Die Suid-Afrikaanse regering het kommer uitgespreek oor die gevolge van die aanvalle op inwoners van ...
Die Ministerie van Polisie het ‘n verklaring deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat verwelkom, dat bewerings teen die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek word.